Pushing the envelope with trendsetting ideas

Pushing the envelope with trendsetting ideas
Elsje Designs creates fun & functional gifts, stationery and table decor with a true South African touch

THE BUZZ

Stay in the know

with our latest designs, special offers and inspirational ideas.

If you want to receive regular eye candy, subscribe to our blog!

Thursday, January 15, 2009

Vintage Style Airline Ticket


Elsje and Leanne created this awesome old feel vintage travel ticket - complete with the boarding pass tear off! We loved creating something totally unique and never done before. We finished it off with a tiny wooden airoplane and cotton cord to give it a rustic feel.

What did the client have to say?
Liefste Elsje en Leanne
PERFEK!!!! Ek is blown away met die invitations!!!!! Julle weet natuurlik dat ek orals gesoek het na iemand wat dinge kan doen soos wat ek dit wil hê - en na so die 5de invitation company ontdek ek toe vir Elsje Designs!! Van die eerste view op die website, tot die vinnige response, tot die vriendelikheid en hulpvaardigheid as mens van plan verander - is ek nog elke keer meer blown away. En jong kan ek darem kieskeurig wees en nog boonop nie eintlik weet wat ek wil he nie. En met 'n paar telefoon gesprekke en emails het julle sommer dadelik my persoonlikheid en needs raakgesien en het julle my verstom met alles!

Die beste was Dieter se reply toe hy die eerste keer die invitations oopmaak Dieter: WOW WOW WOW die kaartjies is mooiste ever dis pragtig, dis die mooiste invitations EVER!!!
En wat 'n groot compliment - die man is nogals perfectionistic! WELL DONE LEANNE, ELSJE EN TEAM!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Baie dankie, ek kan nie eens begin vertel hoe gelukkig julle my gemaak het nie!!! Ek kan nie ophou praat van julle nie - nie totdat elke persoon weet hoe fantasties julle is nie!!!Weereens baie dankie - Julle is werklik die Beste en julle maak my die gelukkigste ooit!!!!! LiefdeAnere'




2 comments:

Anonymous said...

Are the tiny aeroplane wedding invite still available to purchase? Thanks.

missevansclass said...

would you be able to make something similar?